meeste

Hoekom lyk dit of meeste
sommer net so
een
voet
voor
die
ander deur die lewe loop

en ek struikel deur modder
en kak
en klippe

My kniee is nerf-af
my hand palms vaal geskraap
tot die bloed deursyfer
en dit brand
dit brand

o god my bors brand
my hart wil nie meer nie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *